Skip to main
Kameel op die Dek artwork

Kameel op die Dek

kopskoot

· 2:12 · 0 plays · v3-preview

Lyrics

Verse 1

Anker op

Vlootbaadjie bult oor die pens

Sout in die snor

Kaptein skree maar ek hoor niks

Nie nou nie

Dis die rum wat roep

Chorus

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Geen ys

Net n Camel vlam

Blou see

Goue glas

Vissie is die koning van die skip vandag

Post-Chorus

Rum en coke

Rum en coke

Kameel in die mond

Rum en coke

Verse 2

Simonstad sidder

As daai wit wit boot vasmeer

Brandy is vir sissies

Vissie soek die donker sous

Brand

Krap in die keel

Lekker

Hy hoes n grys wolk oor die dek

Kameel sonder n filter

Net n man en sy gif

Stoom uit die ore

Chorus

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Geen ys

Net n Camel vlam

Blou see

Goue glas

Vissie is die koning van die skip vandag

Bridge

Linkerhand n glasie

Regterhand n boksie

Mond vol rook

Oë op die horison

Hy drink

Hy rook

Hy lag

Die vloot se trots

Chorus

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Vissie gooi n dubbel rum en coke

Geen ys

Net n Camel vlam

Blou see

Goue glas

Vissie is die koning van die skip vandag

Outro

Nog een

Net een laaste Kameel

Soutwater

Soet coke

Vissie gaan nou slaap

Gooi nog n dubbel

Ja

Net so vinnig

Vissie

Vissie

Vissie

Comments

No comments yet.