Skip to main
Die Nag Se Bries artwork

Die Nag Se Bries

kopskoot

· 3:35 · 0 plays · v3-preview

Lyrics

Verse 1

Die nag se bries is koud

Miskien

Moet ek deure toe-maak

Eintlik maak die ryp die ergste wonde erger

Ek moet aan my seer hart raak

My liefde brand hoog

Brand hoog

Brand hoog in die nag

Waar harte te veel pyn op-gaar

Almal weet dis hard om alleen te wees die tyd van die jaar

Chorus

Dis was net nog ‘n winters nag

Net nog ‘n winters nag

En hoekom moet die wêreld weet

Van nog ‘n hart wat breek

Al het ek jou laat gaan

Ons liefde sal steeds bly staan

Ten einde was ons net nog ‘n fee verhaal

Post-Chorus

Fee verhaal

Net nog ‘n fee verhaal

Verse 2

Hier staan ek alleen

Verlang

In die koue na-nag

Ek wonder of jy hoor

Ek wonder of jy luister

Ek wonder

Wonder waar is jy vandag

Vaarwel ek groet jou nou

En hoop jy sal kan liefde vind

Laat die engele weet

Ons is ewig

Ewig

Ewig aan mekaar verbind

Chorus

Dis was net nog ‘n winters nag

Net nog ‘n winters nag

En hoekom moet die wêreld weet

Van nog ‘n hart wat breek

Al het ek jou laat gaan

Ons liefde sal steeds bly staan

Ten einde was ons net nog ‘n fee verhaal

Bridge

Koud en blou

Ek dink aan jou

Alleen in die ys

Verlore in die prys

Wat ek moet betaal

Vir hierdie verhaal

Chorus

Dis was net nog ‘n winters nag

Net nog ‘n winters nag

En hoekom moet die wêreld weet

Van nog ‘n hart wat breek

Al het ek jou laat gaan

Ons liefde sal steeds bly staan

Ten einde was ons net nog ‘n fee verhaal

Outro

Net nog 'n nag

Sonder jou

Net nog 'n nag

In die koue

Net nog 'n nag

In die ryp

Fee verhaal

Fee verhaal

Comments

No comments yet.